Jean Peters

Jean Peters
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1926-10-15)15 Oktober 1926
Sterfte 13 Oktober 2000 (op 73)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1947–1988
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jean Peters (15 Oktober 1926 – 13 Oktober 2000) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Anne of the Indies (1951), Viva Zapata! (1952), Pickup on South Street (1953), en Niagara (1953).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy